top of page

Kom leer en kuier saam  met familie & vriende

FAK Familie- & Erfenisfees 2024

Het jy nog altyd gewonder waar om met jou familienavorsing te begin of watter bronne om te raadpleeg of watter rekenaarprogram om te benut - hier is jou kans om enige tyd tussen 08:30-15:00 jou vrae
vir verskeidenheid ervare navorsers te kom vra.
Kom luister en bring vrae na gesprek (om 11:00) 
'Die A,B,C,D,E,F,G van Genealogie'  olv Isabel Groesbeek

Genealogie Erfenisfees plasing 1.png

Doelstellings

Bekendstelling van genealogie as wetenskap in feesatmosfeer.

​

Netwerkgeleentheid vir verskeie belanghebbers.

Wie moet fees bywoon?

Enige persoon, want elke individu is belangrik en is deel van 'n familieverwantskap. Elke persoon het 'n ma en 'n pa, twee oupas en twee oumas.
Ken jy jou eie voorouers, is jou persoonlike erfenis vir jou kosbaar en is jy betrokke by bewaring van jul familiegeskiedenis en familiedata?

Ons kan daarmee help.

Genealogie Erfenisfees plasing 2.png
bottom of page