top of page
PRAKTIESE NAVORSINGSWENKE VIR NAVORSING IN SUID-AFRIKA

1.

Begin navorsing by jouself.
Hou dagboek en/of joernaal en/of teken jou eie lewensherinneringe aan.
Gesels met ouer familielede en hou relord van gesprekke.

3.

Besluit hoe jy data gaan opteken.
In papierformaat of op doelgerigte rekenaarprogram.
Oefen beheer uit oor jou eie data.

5.

Versamel dokumente en foto's en beskryf. Skandeer, bewaar oorspronklike in suurvrye sakkies.
Hou rekord van al jou bronne.

7.

Toets betroubaarheid van inligting deur raadpleging van verskeie bronne.

2.

Bepaal die doel van jou navorsing - wat wil ek navors? Eers net jou vader se stamlyn OF dalk eerste jou moeder se stamlyn...OF al jou  biologiese voorouers = 'n KWARTIERSTAAT.

4.

Vra vir Isabel (by kontak) 'n kopie van 'n meesterkopie van 'n GESINSBLAD twv insameling van data. Teken volle name, plekke en datums as basis aan.

6.

Raadpleeg bibliografieë vir bestaande publikasie en/of manuskripte en/of webblaaie.
Gee altyd erkenning aan ander bronne.

8

​

Sluit aan by Fb. gespreksgroep
FAMILIES INFO SA.
Woon Isabel se 'Van waar Gehasi?' beginnerskursus as individu of in groep by (tyd en plek na behoefte bepaal).

bottom of page