top of page

Kommentaar van vorige uitstallers /
Comments of exhibitors

  • Baie dankie vir ‘n wonderlike dag. Jy moet asb nooit ophou om hierdie dae vir ons te reël nie. - Estelle du Toit

  • Ons was verbaas om te sien hoe baie mense is passievol hieroor. Het die mense by die Van der Lindes baie behulpsaam en geesdriftig gevind. Dit was baie goed georganiseerd!Baie dankie vir ‘n uiters geslaagde byeenkoms. - Johann van der Linde

  • Almal wat dit bygewoon het dit baie geniet! - Fourie-familie        

  • Ek wil net dankie sê vir die fees wat jy gereël het. Dit was sekerlik 'n groot klomp werk maar beslis die moeite werd. Ek het dit persoonlik baie geniet en sal beslis van die kontakte opvolg - trouens Ek het al.

  • You organised the day so well, your commitment and passion showed clearly in every aspect of the event. Overall I was impressed by everyone's exhibits. Also, it contained a fair amount of variety yet it was small enough to make it intimate and personal. The friendliness of the people present made the day an absolute pleasure!

  • Ons sal nie self kan verbeter nie - so geen kritiek, net lof!!

  • Ek dink jou fees was ‘n groot sukses en die mense het dit baie geniet.

  • Maak weer so!

  • Baie geslaagde dag!!

  • Na die groot sukses van  jou eerste fees wonder ek net of jy nie miskien, net miskien dalk aan n groter konferensie of uitstalling sal dink vir 2009 nie....Hierdie soort uitstallings word in baie ander lande jaarliks gehou, en ons promosiebestuurder in die VSA, het gevra of daar nie so iets in SA is nie, aangesien ons al hoe meer bekend raak vir n nasie wat betrokke is by navorsing, Isabelhet dadelik aan jou gediink, en net gewonder....dit sal ooglopend groter beplanning, baie groter kostes vir die uitstallers beteken en miskien oor n dag of meer moet strek........en die uitstalling sal in n maklik toegangbare lokaal, met nabye huisvesting, en fasiliteite moet geskied.  (NASREC)  of die 'Tshwane Events Centre'...

  • Isabel glo dat meeste uitstallers daar is omdat hulle hoop om meer lede te werf; fondse in te samel; hul dienste bekend te stel. In ons geval geld nie een van hierdie drie doelwitte nie, omdat ons oor 'n goedgeorganiseerde struktuur beskik. Ons het slegs vir die prestige waarde deelgeneem — die feit dat ons in staat is om van die Kaap af op te vlieg en te wys dat ons daar is - Henning familiebond.

  • Baie geluk met jou reëlings vir die uitstalling. Ek dink jy kan baie tevrede wees.

  • A very well organised event, congratulations Isabel, well done.  I feel that this type of event should be held at least twice per year (May and October) or possibly three times per year preferably on a Saturday so as not to clash with Church events, Antique Fairs and Markets etc, which normally take place on Sundays.  I look forward to receiving another invitation

  • From our point of view the occassion was a success.

  • Kom ons doen dit weer!

  • Ons wens jou geluk met ‘n puik uitstalling en sien vooruit na die volgende een.  Isabel dink dit was pragtig aangebied en ek was baie beïndruk met wat jy vermag het.  Daarby het ek elke oomblik geniet!!

  • Baie dankie vir 'n wonderlike dag, vriendelikheid, harde werk, liefde vir die saak van genealogie, die geleentheid – ek waardeer dit - sterkte vorentoe. 

​

bottom of page